Slide Groei
Leer
Speel
KONTAK LEER MEER KONTAK ALGEMEEN

Agtergrond van Liefieland

By Liefieland Kleuterskool het ons ‘n passie vir Kinders!

Ons bied ‘n veilige omgewing waar u kleuter met selfvertroue kan ontwikkel tot sy|haar volle potensiaal deur deelname aan ons Opvoedkundige program en stimulerende aktiwiteite.

Die personeel en bestuur van LIEFIELAND PTY Kleuterskool verbind hulle tot:
♥ Handhawing van Chistelike norme en waardes
♥ ‘n Veilige omgewing waarin kleuters tot volle potensiaal kan ontwikkel.
♥ Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer soos net kinders
kan doen!
♥ ‘n Skoon en veilige omgewing
♥ Die onderrig taal is Afrikaans
♥ Goeie en openlike skool en ouerverhoudings

Hier wil ons u kind verwelkom in ‘n wêreld waar hy|sy kan ontwikkel na sy eie beeld en om sy|haar eie gedagtes selfstandig aan te wakker. Elke Liefieland Kleuter het ‘n spesiale plekkie om te vul in die wêreld. Dankie dat u ons vertrou om saam u kleinding te bou aan daardie roeping.

Counter Icon
12 +

Onderwysers

Counter Icon
50 +

Kinders

Counter Icon
2020

Gestig (Nuwe Einaar)

Skryf jou Liefie in

Daar is twee tipe geskenke wat ons vir ons kinders moet gee; Diepgewortelde waardes en die vlerke om te vlieg.

Ons Jaargroepe

Sien ons leerprogram vir elke ouderdom

Die Onderwysers

Ontmoet die wat Liefieland wonderlik maak

Ons Galery

n’ Paar fotos van Liefieland en die Personeel