• Category Dagprogram
  • Shift Oggend & Middag
  • Price R1850 Halfdag / R2000 Voldag
Tyd Aktiwiteit
7:00 Aankoms en Vryspel
8:15 Toiletroetine en Ontbyt
8:30 Oggendkring en Godsdiens
9:00 Fyn en groot motories aktiwiteit
9:30 Vryspel Buite/ Binne
10:00 Toiletroetine en Snack
10:30 Skeppende Kuns
10:30 Skeppende Kuns
11:15 Vryspel Buite/ Binne Groot Motoriese Ontwikkeling (Buite)
11:30 Groot Motoriese Ontwikkeling (Buite)
12:00 Storie Tyd
12:15 Toiletroetine
12:30 Middagete
12:45 Rustyd- maatjies gaan lê
13:00 Halfdag maats vertrek
14:30 Opruim en Handewas
15:00 Storie/ Musiek Tyd
15:15 Middag Snack
15:30 Vryspel Binne/ Buite
17:15 Voldag maats vertrek

Liefieland PTY Kleuterskool se leerprogram is gebasseer op die Nasionale Kurrikulum Verklaring. Die emosionele-, kognitiewe-, motoriese- en konatiewe aspekte van die kind word progressief ontwikkel. Die skool se opvoedingsfilosofie word weerspieël in die aanbieding van die dagprogram.

  • Veskeie Leerprogramme is gebruik vir die samestelling van die
  • leerpogram
  • CAPS
  • ELDA
  • Alles in Een
  • Little one kleuter en Voorskoolse program
  • Nasionale kurrikulum se werkboeke en werkstukke
  • Verskeie internet dokumente

Ons liefies LEER deur middel van SPEEL.

Wat behels ons Dagprogam by Liefieland PTY Kleuterskool?

Godsdiens – Lees van Bybeverhale, leer van lewenslessies, leer gebedjies, leer en sing nuwe liedjies.

Kring aktiwiteite

Daaglikse aktiwiteite (volgens jaargroepe)

  • Tel Aktiwiteite
  • Dae van die week
  • Maande van die jaar
  • Weerkaart|Seisoene
  • Vorm van die week
  • Kleur van die week
  • Liedjie|Rympie van die week – asook herhaling van ander bekende liedjies, rympies en gediggies
  • Die Tema van die week word daagliks bepsreek om so ons kleuters se breintjies te stimuleer en hulle kennis uit te brei

Aktiwiteite wat weekliks gedek moet word

  • Legkaarte
  • Hersiening van bekende vorms en kleure
  • Skrifoefening
  • Ryg Aktiwiteite
  • Posisie in die ruimte
  • Knipoefeninge (ouderdom gepas) / Skeur + Plak
  • Patroonvorming
  • Potloodgreep oefeninge

Tema Bespreking -Ons leerprogram volg ‘n weeklikse tema. In ons weeklikse bespreking, word daar meer geleer, ontdek en gesels oor die spesifieke tema.

Tema Aktiwiteit – Die kleuters het elke dag ‘n kuns aktiwiteit wat hulle in die klas doen wat aansluit by die tema bespreking van die dag.

Groot Motoriese Buitespel – Elke onderwyseres moet elke dag ‘n buitespel aktiwiteit saam met haar klas aanbied. Ons volg ‘n Buitespel program wat so al die nodige spiere ontwikkel en bevorder. Dit behels, balspel, balanseer aktiwiteite, boontjiesakke, springtoue, hoola-hoops, spring, hop, galop,paddaspring,huppel ens.

Vryspel Buite

  • Klimraam
  • Trampoline
  • Swaai
  • Hardloop

Rustyd – Ons kleuters se rustyd is vanaf 1 1 :30 tot 14:15 Die kinders hoef nie noodwendig te slaap nie, maar moet vir ten minste ‘n halfuur op hulle matrassies lê en rustig wees.

Stuur skool toe

1ste Kwartaal
Eerste week van skool
2de Kwartaal
Einde Maart
3de Kwartaal
Einde Junie
4de Kwartaal
Einde September
4-5 Jaargroep 1 x Riem fotostaatpapier
1 x Groot Savlon/Dettol
1 x Groot Pritt
1x riem fotostaat papier
1 x 2L Aanmaak sap
12 x Rolle toiletpapier (1 ply asseblief)
1 x Riem fotostaatpapier
1 x Groot Savlon/Dettol
1 x Groot Pritt
1 x 2L Aanmaak sap
12 x Rolle toiletpapier (1 ply asseblief)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Course Instructors

  • Kontak Ons